Hierdie blog loop saam met die JONK E-tydskrif. Die E-tydskrif is gratis beskikbaar op e-pos by www.jonk.co.za

Hierdie blog wil die gesprek uitgesproke voortsit! Lees verder Zander en Fourie se gesprekke, maar nog meer! Neem deel. Post asseblief voort. Ons sal met elke uitgawe van die E-tydskrif hier die volledige gesprek post. 

Staan op die seepkis – maak jou keel skoon!